{"id":445,"date":"2025-11-27T23:15:40","date_gmt":"2025-11-27T21:15:40","guid":{"rendered":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/?p=445"},"modified":"2025-11-27T23:15:40","modified_gmt":"2025-11-27T21:15:40","slug":"dis-n-kwessie-van-talente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/2025\/11\/27\/dis-n-kwessie-van-talente\/","title":{"rendered":"Dis &#8216;n kwessie van Talente"},"content":{"rendered":"\n<p>Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat &#8216;n talent &#8216;n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van &#8216;n jaar se salaris vir &#8216;n dagarbeider. Dit was dus nie &#8216;n bietjie geld nie!<\/p>\n\n\n\n<p>&#8216;n Dominee wat die saal geopen het, het jare gelede ges\u00ea dat &#8216;n Talent nie &#8216;n gawe is nie, maar &#8216;n geleentheid. So as &#8216;n mens jou geleenthede raaksien en gebruik, sal jy meer geleenthede kry. Dit maak sin. 100%.<\/p>\n\n\n\n<p>En voor julle wonder, ja, hierdie is voorbrand vir &#8216;n bedelbrief. Ek het myself redelik vasgedraai met die eiendomstransaksie. Ek krepeer nie van ellende nie &#8211; het &#8216;n dak oor my kop, kos in my maag, klere aan my lyf, warm water om in te bad en &#8216;n orraait Beetle met petrol in die tenk &#8211; en kan myself actually as gese\u00ebn beskou. My probleem is dat ek kontant-arm is. Sodra ek alles betaal het wat ek moet, het ek nie meer geld oor vir wat ek WIL nie.<\/p>\n\n\n\n<p>En ek wil graag my kwalifikasie verbeter.<\/p>\n\n\n\n<p>Ek kan aansoek doen om skarebefondsing vir my studies, maar eers as ek as student geregistreer is. En dis juis daardie geld wat ek kort. Die res van die geld kan ek uit my Twee-potgeld, SARS-terugbetaling en jaarlikse bonus bybring, maar dis eers later in die jaar. Nee, ek weet nog nie wat die registrasiefooi gaan wees nie &#8211; die bedrag word eers in Januarie 2026 bekend gemaak. <\/p>\n\n\n\n<p>Wanneer ek weet, sal ek weer &#8216;n blogartikel skryf, maar met &#8216;n QR-kode by, wat aan my bankrekening gekoppel is. Vele hande maak ligte werk, en klein bietjies maak baie. Ek sal van my kant af ook plan maak om daardie vra-bedrag so min as moontlik te maak. <\/p>\n\n\n\n<p>En voor julle wonder &#8211; ek het al in my lewe geleer dat as &#8216;n mens nie jou hand opsteek en vra nie, sal mense nie weet dat jy iets nodig het nie. So ek vra. Sonder apologie. Miskien met &#8216;n &#8220;God Bless&#8221; aan die einde.<\/p>\n\n\n\n<p>Wees gewaarsku.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/a-crowd-with-their-hands-in-the-air-as-a.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-447\" srcset=\"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/a-crowd-with-their-hands-in-the-air-as-a.png 1024w, https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/a-crowd-with-their-hands-in-the-air-as-a-300x225.png 300w, https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/a-crowd-with-their-hands-in-the-air-as-a-768x576.png 768w, https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/a-crowd-with-their-hands-in-the-air-as-a-400x300.png 400w, https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/a-crowd-with-their-hands-in-the-air-as-a-600x450.png 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat &#8216;n talent &#8216;n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van &#8216;n jaar se salaris vir &#8216;n &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":446,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[27],"tags":[19,22,37],"class_list":["post-445","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-voorbereiding-vir-n-nuwe-loopbaan","tag-doelwitte","tag-geldmaakplanne","tag-kursusse-en-kwalifikasies"],"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/image-2.png","jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/445","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=445"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/445\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":448,"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/445\/revisions\/448"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/446"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=445"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=445"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agterplaasboerdery.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=445"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}