Wees Gegroet, Wêreld!
Wees Gegroet, Wêreld!

Wees Gegroet, Wêreld!

Welkom op my blogwerf, waar ek mooi in my moedertaal gaan uitwei oor alles wat in my leefruimte gebeur. Dis nie die soort plek dié waaroor tydskrifredakteurs liries gaan raak nie, want ek is nie daai tipe mens nie, maar ek wil graag deel wat ek doen, en miskien kan iemand iets daaruit raaklees en op hulle eie manier by die huis toepas, met groter sukses as ek! (Dit gaan al klaar vir my ‘n mylpaal wees as dit gebeur!)

Lees, vra vrae, lewer kommentaar en gee raad en wenke. So leer almal iets, en dis presies die doel van hierdie oefening.

Ek kan nie wag om julle almal te leer ken nie!

One comment

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui