Per toeval se… voet!
Ek glo nie aan toeval nie. Wat my betref, gebeur dinge in ‘n mens se lewe altyd met ‘n doel. Dis nie noodwendig altyd JOU doel nie – soms is daardie doel iemand anders s’n – maar niks gebeur ooit …
Ek glo nie aan toeval nie. Wat my betref, gebeur dinge in ‘n mens se lewe altyd met ‘n doel. Dis nie noodwendig altyd JOU doel nie – soms is daardie doel iemand anders s’n – maar niks gebeur ooit …
Ek het vandag gekies om positief te wees. Dis moontlik, met bietjie moeite en insig. Jare gelede was ek by ‘n seminaar waar die spreker gesê het as ‘n mens ‘n doelwit het om te bereik, moet jy jou nie …
Ek het weer gedink omtrent die hele bootbou-gedagte. NEE! Dis nie van die baan nie. Inteendeel, die doelwit het so pas struktuur gekry wat al die mense in my lewe gelukkig sal maak. En myself, ook. Soos ek al vantevore …
Ek was nie vanoggend lus om te gaan werk nie. OK, ek is NOOIT lus om te gaan werk nie – sal eendag die rede hier verhaal – maar vanoggend was dit net erger as gewoonlik. Ek het actually in …
Ek kon nooit verstaan waaroor die hele “mindfulness” ding nou eintlik gaan nie, ten spyte van die media-bohaai. Wat dit egter vir my duidelik gemaak het, was – interessant genoeg – ‘n aweregse Netflix-reeks wat ek meestal moes léés, want …
Ek moet my mense beter kies. Nee, nie omdat hulle goor, nare, onnosel mense is nie. Inteendeel. Die mense in my lewe is meestal baie gaaf en skerp. Maar omdat hulle skerp is, vra hulle vrae. En omdat hulle vrae …
Ek het ‘n ruk gelede ‘n bydrae gepubliseer oor die etiek van Permakultuur. Vandag wil ek begin met die beginsels waarvolgens Permakultuur toegepas word. Daar is twaalf beginsels. Hulle is nie rigiede wette nie, maar eerder riglyne wat verder strek …
Ek het jare terug Paulo Coelho se The Alchemist vir die eerste keer gelees. Dis een van die boeke wat ek in die biblioteek gelees het, en toe besluit het dat dit ‘n boek is wat ek eerder moet besit. …
(Growwe taal-waarskuwing: vandag se stuk is nie mooi nie. Want soms in jou lewe het beskaafdheid nie ‘n plek nie.) Ek het vandag die fout gemaak om my droom met my broer te deel. En net daar is alles in …
Dit het lank geneem vir my om op ‘n boot tipe/ontwerp te besluit. Aan die begin het ek geglo ek wil nie met seile, takelwerk en knope sukkel nie, en dat ‘n motorjag die enigste uitweg vir my is. My …