Biblioteektannie in Wording
Driekwart van my afwesigheid die afgelope drie maande kan toegeskryf word aan ‘n geweldig besige studieroetine. Ek het ingeskryf vir ‘n Nagraadse Diploma in Inligtingkunde by UNISA. Al ses jaarmodules. En al die werk wat daarmee gepaard gaan! UNISA is …