Dis ‘n Ramp, Willemiena!!!
Net so vinnig as wat dit begin het, het my boerderygedagte geëindig. My swart vingers het die oorhand gekry, en elke liewe een van my saailinge het gesneuwel. Die vraag is nou: gaan ek oorbegin met ‘n hele nuwe plantery, …
Die hidroponikatuin in my sitvertrek, asook ander plante onder groeiligte en in vensterbanke.
Net so vinnig as wat dit begin het, het my boerderygedagte geëindig. My swart vingers het die oorhand gekry, en elke liewe een van my saailinge het gesneuwel. Die vraag is nou: gaan ek oorbegin met ‘n hele nuwe plantery, …
Wel, nie altyd nie! Ek het in Oktober met groot fanfare en bravade ‘n hidroponiese tuintjie in my sitkamer aangelê, groeilig en al! My stiefpa, Tony, en ek het die hele oggend gewerk om ‘n tafeltjie en ‘n traliewerk aanmekaar …