Koffie en Roosterbrood
Met dié dat my persoonlike ekonomie voorlopig ligweg in sy hêppie kanon in is (nee, oorle’ Pa, ek krepeer nog nie van ellende nie!) het ek besluit om die “no-buy”-konsep te beproef vir die volgende drie maande. As ek dit …
Met dié dat my persoonlike ekonomie voorlopig ligweg in sy hêppie kanon in is (nee, oorle’ Pa, ek krepeer nog nie van ellende nie!) het ek besluit om die “no-buy”-konsep te beproef vir die volgende drie maande. As ek dit …
Ek het jare gelede ‘n seminar bygewoon waar die een spreker gepraat het oor emmerskoplysies, en hoe ‘n mens baie spesifiek moet wees oor wat daarin staan, omdat daardie drome soms op vreemde maniere waar word. Toe ek vanaand my …
Om my Koingnaas-eiendom te koop, was ‘n groot stap in die rigting van my mal droom. Om die waarheid te sê, kan ek dit beskou as ‘n hele been van die olifant wat nou klaar verorber is. Die vraag is …
Dis die goedkoopste eiendom wat ek nóg verkoop het, maar dit was die meeste moeite! – Maureen, Eiendomsagent Ek gaan nie met haar stry nie. Om die verkoper se handtekening formeel op ‘n stuk papier te kry, en dit ingeskandeer …
Permaculture is sedition. It’s a peaceful sedition, but it’s sedition nonetheless. – David Holmgren Vandag gaan ek verder met die beginsels van Permakultuur, volgens David Holmgren se leerstellings. Nou dat die spanning van huis koop so te sê agter die …
Kyk, ek kan van baie dinge beskuldig word, maar om ‘n huisvrou te wees is nie een van hulle nie. Daar is ander goed wat ek eerder wil doen, en daardie goed gebeur gewoonlik eerste! Dis hoekom ek iemand betaal …
Ek het vandag gekies om positief te wees. Dis moontlik, met bietjie moeite en insig. Jare gelede was ek by ‘n seminaar waar die spreker gesê het as ‘n mens ‘n doelwit het om te bereik, moet jy jou nie …
Ek was nie vanoggend lus om te gaan werk nie. OK, ek is NOOIT lus om te gaan werk nie – sal eendag die rede hier verhaal – maar vanoggend was dit net erger as gewoonlik. Ek het actually in …
Ek kon nooit verstaan waaroor die hele “mindfulness” ding nou eintlik gaan nie, ten spyte van die media-bohaai. Wat dit egter vir my duidelik gemaak het, was – interessant genoeg – ‘n aweregse Netflix-reeks wat ek meestal moes léés, want …
Ek moet my mense beter kies. Nee, nie omdat hulle goor, nare, onnosel mense is nie. Inteendeel. Die mense in my lewe is meestal baie gaaf en skerp. Maar omdat hulle skerp is, vra hulle vrae. En omdat hulle vrae …