Dis ‘n kwessie van Talente
Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat ‘n talent ‘n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van ‘n jaar se salaris vir ‘n …

Om my Koingnaas-eiendom te koop, was ‘n groot stap in die rigting van my mal droom. Om die waarheid te sê, kan ek dit beskou as ‘n hele been van die olifant wat nou klaar verorber is. Die vraag is …
Ek kon nooit verstaan waaroor die hele “mindfulness” ding nou eintlik gaan nie, ten spyte van die media-bohaai. Wat dit egter vir my duidelik gemaak het, was – interessant genoeg – ‘n aweregse Netflix-reeks wat ek meestal moes léés, want …
John Lennon het destyds gesê dat dinge in die lewe met ‘n mens gebeur wanneer jy ander planne het. Ek verstaan dit nou, na amper vyftig jaar. Die boot waarna ek aanvanklik gekyk het, is nie seevaardig nie. Dis hoogstens …
Vandag is een van daai dae wat ek wil-wil mismoedig raak oor ons armsalige Rand met sy powere koopkrag op die wêreldmark. Ek het ingeteken op ‘n webblad waarop bote van alle soorte en groottes te koop aangebied word. Ek …