Dis die klein goedjies…
Ek het geweet 2026 gaan ‘n wilde jaar wees. En ja, goed tagtig persent daarvan is my eie skuld, met studie, ‘n kort vakansie in die Kaap in (min of meer September), en die beplanning agter my Koingnaas-eiendom. Maar met …
Artikels wat ek nie ‘n kategorie voor het nie, of wat ek te lui was om in ‘n ander kategorie te plaas.
Ek het geweet 2026 gaan ‘n wilde jaar wees. En ja, goed tagtig persent daarvan is my eie skuld, met studie, ‘n kort vakansie in die Kaap in (min of meer September), en die beplanning agter my Koingnaas-eiendom. Maar met …
Ek is op die oomblik besig om te skryf aan ‘n storiereeks waar die antagonis ‘n organisasie is wat ‘n mensehandelnetwerk bedryf vir invloedryke politici en besigheidsmense. Ek is al ses jaar lank besig om aan daardie storiereeks te skryf, …
Dis altyd interessant hoe ‘n mens teruggeruk word na die werklikheid deur iemand wat nie “onder die omstandighede” lewe nie, maar ten spyte van moeilike situasies nog steeds doen wat hy voel hy moet doen. Ek het ‘n vriend op …
Daar is soveel anekdotes oor mense wat vir ‘n tydperk lank net van die Net af verdwyn, en dan terugkeer met nuwe vaardighede en ingesteldhede. Ek is nie een van hulle nie – ek raak net besig en ek vergeet …
Ek het die 7de verjaar. Nege en veertig jaar oud. DV vyftig jaar oud volgende jaar. Ek was nog nooit gepla oor my ouderdom nie, maar om ‘n halfeeu oud te word, is iets om te vier. En vier gaan …
Heil die leser! Vandag het ek dit oor tegnologie wat al hoe kleinerder en kompakter en meer ingewikkeld raak, en om finaal afskeid te neem van ‘n “neukenaar” wat met ‘n hamster op ‘n wieletjie werk.Die rede vir my lang …
Ek is die afgelope naweek oor twee dinge ingelig. Die eerste is dat ek baie goed is met skryf in beide Afrikaans en Engels en die tweede is dat ek daai skryftalent beter toepas, of anders… RSG het ‘n jaarlikse …
Ek glo nie aan toeval nie. Wat my betref, gebeur dinge in ‘n mens se lewe altyd met ‘n doel. Dis nie noodwendig altyd JOU doel nie – soms is daardie doel iemand anders s’n – maar niks gebeur ooit …
April gaan vir my ‘n stil maand op hierdie forum wees, maar nie ‘n stil maand vir woorde nie. Ek het uitgewerk dat die enigste manier vir my om geld te maak uit my boekstories uit, sal wees om baie …
Om ‘n aangenome kind te wees, het sy voordele. Ek weet ek is grootgemaak deur ouers wat uitgesien het na my koms, en wat my beplan het en wat baie lief is vir my. Hulle is my ma en my …