Dis die klein goedjies…
Ek het geweet 2026 gaan ‘n wilde jaar wees. En ja, goed tagtig persent daarvan is my eie skuld, met studie, ‘n kort vakansie in die Kaap in (min of meer September), en die beplanning agter my Koingnaas-eiendom. Maar met …
Ek het geweet 2026 gaan ‘n wilde jaar wees. En ja, goed tagtig persent daarvan is my eie skuld, met studie, ‘n kort vakansie in die Kaap in (min of meer September), en die beplanning agter my Koingnaas-eiendom. Maar met …
Ek het jare gelede ‘n seminar bygewoon waar die een spreker gepraat het oor emmerskoplysies, en hoe ‘n mens baie spesifiek moet wees oor wat daarin staan, omdat daardie drome soms op vreemde maniere waar word. Toe ek vanaand my …
Dis beter om te weet – al is dit nie noodwendig goeie nuus nie – as om te wonder. Ek het gistermiddag nét uit die kar uit geklim, toe my selfoon lui. My dokter, met die uitslag van ‘n reeks …
Ek het weer gedink omtrent die hele bootbou-gedagte. NEE! Dis nie van die baan nie. Inteendeel, die doelwit het so pas struktuur gekry wat al die mense in my lewe gelukkig sal maak. En myself, ook. Soos ek al vantevore …
Ek het jare terug Paulo Coelho se The Alchemist vir die eerste keer gelees. Dis een van die boeke wat ek in die biblioteek gelees het, en toe besluit het dat dit ‘n boek is wat ek eerder moet besit. …
(Growwe taal-waarskuwing: vandag se stuk is nie mooi nie. Want soms in jou lewe het beskaafdheid nie ‘n plek nie.) Ek het vandag die fout gemaak om my droom met my broer te deel. En net daar is alles in …
Daar prut op die oomblik ‘n pot sop op my stoof. Dit het al die regte bestanddele in vir Borshch… maar Van Niekerk het ‘n klomp gemengde Italiaanse kruie ingegooi vir die laaste halfuur of so. So dis iewers tussen …
Dis wonderlik hoeveel ‘n mens kan regkry as jy jouself eers behoorlik aan ‘n doelwit toewy en weier om “Nee” vir ‘n antwoord te aanvaar. En nog beter wanneer die probleem wat jou die moedeloosste maak, deur ‘n burokratiese pyn-in-die-gat …
Om baie te lees, is nie altyd ‘n goeie ding nie. Want dan kry mens idees… en idees is gevaarlik! Jare gelede, as deel van ‘n kursus in Engels, moes ek ‘n module voltooi oor die konsep van “Intertekstualiteit.” Die …
Ek het drie dae laas koffie gedrink. Nie omdat ek nie koffie het nie, maar omdat ek nie melk het nie! Koffie sonder suiker is heel OK, maar ek kon nog nooit swart koffie in my lyf kry nie. So… …