Nare, Harige, Voorbarige Doelwitte
Om baie te lees, is nie altyd ‘n goeie ding nie. Want dan kry mens idees… en idees is gevaarlik! Jare gelede, as deel van ‘n kursus in Engels, moes ek ‘n module voltooi oor die konsep van “Intertekstualiteit.” Die …