Bietjie vir bietjie… en dan ‘n Boot!
Vandag is een van daai dae wat ek wil-wil mismoedig raak oor ons armsalige Rand met sy powere koopkrag op die wêreldmark. Ek het ingeteken op ‘n webblad waarop bote van alle soorte en groottes te koop aangebied word. Ek …