Dis ‘n Ramp, Willemiena!!!
Net so vinnig as wat dit begin het, het my boerderygedagte geëindig. My swart vingers het die oorhand gekry, en elke liewe een van my saailinge het gesneuwel. Die vraag is nou: gaan ek oorbegin met ‘n hele nuwe plantery, …

Om pad te gee en iewers anders oor te begin, het nog altyd vir my na ‘n lafaard se uitweg gelyk. ‘n Mens moet mos ruggraat toon en jou probleme van aangesig tot aangesig hanteer en uitsorteer, nie waar nie? …
Wel, nie altyd nie! Ek het in Oktober met groot fanfare en bravade ‘n hidroponiese tuintjie in my sitkamer aangelê, groeilig en al! My stiefpa, Tony, en ek het die hele oggend gewerk om ‘n tafeltjie en ‘n traliewerk aanmekaar …