Wanneer weghol ‘n opsie word
Om pad te gee en iewers anders oor te begin, het nog altyd vir my na ‘n lafaard se uitweg gelyk. ‘n Mens moet mos ruggraat toon en jou probleme van aangesig tot aangesig hanteer en uitsorteer, nie waar nie? …

Soos ek al vantevore geskryf het, is Permakultuur ontwikkel rondom sekere reëls en beginsels wat universeel toegepas kan word. Vandag gaan ek meer konsentreer op die drie etiese reëls. Hulle is: Bill Mollison se bydrae tot Permakultuur het juis ontstaan …
Wel, nie altyd nie! Ek het in Oktober met groot fanfare en bravade ‘n hidroponiese tuintjie in my sitkamer aangelê, groeilig en al! My stiefpa, Tony, en ek het die hele oggend gewerk om ‘n tafeltjie en ‘n traliewerk aanmekaar …
Dit was min of meer my eerste reaksie toe ek van permakultuur gehoor het, so jy hoef nie alleen te voel nie. Ek het een aand vir ‘n kennis vertel dat ek nogal baie belangstel in wat die Amerikaners “homesteading” …
Welkom op my blogwerf, waar ek mooi in my moedertaal gaan uitwei oor alles wat in my leefruimte gebeur. Dis nie die soort plek dié waaroor tydskrifredakteurs liries gaan raak nie, want ek is nie daai tipe mens nie, maar …