Dis die klein goedjies…
Ek het geweet 2026 gaan ‘n wilde jaar wees. En ja, goed tagtig persent daarvan is my eie skuld, met studie, ‘n kort vakansie in die Kaap in (min of meer September), en die beplanning agter my Koingnaas-eiendom. Maar met …
Ek het geweet 2026 gaan ‘n wilde jaar wees. En ja, goed tagtig persent daarvan is my eie skuld, met studie, ‘n kort vakansie in die Kaap in (min of meer September), en die beplanning agter my Koingnaas-eiendom. Maar met …
Ek is op die oomblik besig om te skryf aan ‘n storiereeks waar die antagonis ‘n organisasie is wat ‘n mensehandelnetwerk bedryf vir invloedryke politici en besigheidsmense. Ek is al ses jaar lank besig om aan daardie storiereeks te skryf, …
Dis altyd interessant hoe ‘n mens teruggeruk word na die werklikheid deur iemand wat nie “onder die omstandighede” lewe nie, maar ten spyte van moeilike situasies nog steeds doen wat hy voel hy moet doen. Ek het ‘n vriend op …
Voor ek formeel met dié artikel begin: Ja, Retro, ek gáán swot! Dis goed om papiere te hê vir goed wat ek al meer as 30 jaar lank al weet! Papiere lyk deftig! En my CV lyk eina daarsonder! Deel …
Met dié dat my persoonlike ekonomie voorlopig ligweg in sy hêppie kanon in is (nee, oorle’ Pa, ek krepeer nog nie van ellende nie!) het ek besluit om die “no-buy”-konsep te beproef vir die volgende drie maande. As ek dit …
Vorige beginsels het klem gelê op die geslotenheid van ‘n Permakultuursisteem as ‘n geheel, met min insette van buite af en amper geen neweprodukte/gemors wat uitgaan nie. Hierdie beginsel gaan oor die manier waarop verskeie stelsels binne ‘n Permakultuursisteem mekaar …
Eers die bos, dan die bome. In sy boek, 7 Habits of Highly Successful People, wy Stephen R Covey ‘n hele hoofstuk daaraan om ‘n projek te begin met die einde in jou gedagtes. Die idee is om ‘n prentjie …
‘n Permakultuurgebaseerde struktuur is ‘n sisteem wat 90% geslote is. Enige-iets wat die struktuur binnekom, moet so ver as moontlik binne daardie struktuur bly en gebruik word. Behalwe dat Permakultuur arbeids-effektief en koste-effektief is, is dit ook iets wat min …
Ek het jare gelede ‘n seminar bygewoon waar die een spreker gepraat het oor emmerskoplysies, en hoe ‘n mens baie spesifiek moet wees oor wat daarin staan, omdat daardie drome soms op vreemde maniere waar word. Toe ek vanaand my …
Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat ‘n talent ‘n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van ‘n jaar se salaris vir ‘n …