Buite – uiteindelik!
Die besluit is geneem. Na baie dink en bid het ek somme gemaak en uitgewerk hoe ek ‘n erf naby die see kan bekostig sonder dat dit my ‘n jong fortuintjie uit die sak jaag. Ek het einde Augustus die …
Die besluit is geneem. Na baie dink en bid het ek somme gemaak en uitgewerk hoe ek ‘n erf naby die see kan bekostig sonder dat dit my ‘n jong fortuintjie uit die sak jaag. Ek het einde Augustus die …
Permaculture is sedition. It’s a peaceful sedition, but it’s sedition nonetheless. – David Holmgren Vandag gaan ek verder met die beginsels van Permakultuur, volgens David Holmgren se leerstellings. Nou dat die spanning van huis koop so te sê agter die …
Ná maande se gesukkel, het ek uiteindelik ‘n ordentlike rekenaaropset – liggewig, hoogs draagbaar en … weird! Die boksie pas maklik op ‘n slaaibordjie, maar met genoeg dinkkrag om ‘n groot verskil te maak. En ek het sommer ‘n nuwe …
Heil die leser! Vandag het ek dit oor tegnologie wat al hoe kleinerder en kompakter en meer ingewikkeld raak, en om finaal afskeid te neem van ‘n “neukenaar” wat met ‘n hamster op ‘n wieletjie werk.Die rede vir my lang …
My planne is nog steeds in daardie frustrerende houpatroon vasgevang. Dis een stap vorentoe, en dan twee systappe van “goed wat gedoen moet word” voor die volgende vorentoetree gegee kan word. Wat egter intussen aan die broei is, is heel …
Ek bevind myself deesdae in daardie stilte voor die chaos. Dis ‘n hiperproduktiewe stilte, maar meer agtergrondwerk en voorbereiding as enigiets anders. Aan die begin het dit my frustreer, maar nou dat die verskillende legkaartstukke in hulle plekke is, lyk …
Ek is die afgelope naweek oor twee dinge ingelig. Die eerste is dat ek baie goed is met skryf in beide Afrikaans en Engels en die tweede is dat ek daai skryftalent beter toepas, of anders… RSG het ‘n jaarlikse …
Kyk, ek kan van baie dinge beskuldig word, maar om ‘n huisvrou te wees is nie een van hulle nie. Daar is ander goed wat ek eerder wil doen, en daardie goed gebeur gewoonlik eerste! Dis hoekom ek iemand betaal …
Ek het verlede Vrydag my foon opgegradeer, met die ekstra bonus van ‘n tablet daarby! Die foon is een van daai wonders wat nog net moet kan koffie maak en kinders bad voor hy kan trou – so ‘n platinum-grou …
Ek glo nie aan toeval nie. Wat my betref, gebeur dinge in ‘n mens se lewe altyd met ‘n doel. Dis nie noodwendig altyd JOU doel nie – soms is daardie doel iemand anders s’n – maar niks gebeur ooit …