En so draai die wiel
Toe ek begin dink het daaraan om ‘n boot te kry en doodeenvoudig net weg te vaar, was my hoofgedagte om ‘n plan te koop, ‘n werkspasie te huur en die boot self te bou. Dit sou vir my die …
Toe ek begin dink het daaraan om ‘n boot te kry en doodeenvoudig net weg te vaar, was my hoofgedagte om ‘n plan te koop, ‘n werkspasie te huur en die boot self te bou. Dit sou vir my die …
Onthou julle hoe ek Maandag geskryf het van hoe die Voorsienigheid beweeg? Wel, soms hou daardie beweging buitengewone verrassings in. En ewe soms kan ‘n mens dan net jou kop in verdwasing skud. Ek het die gewoonte om plekke te …
April gaan vir my ‘n stil maand op hierdie forum wees, maar nie ‘n stil maand vir woorde nie. Ek het uitgewerk dat die enigste manier vir my om geld te maak uit my boekstories uit, sal wees om baie …
Daar prut op die oomblik ‘n pot sop op my stoof. Dit het al die regte bestanddele in vir Borshch… maar Van Niekerk het ‘n klomp gemengde Italiaanse kruie ingegooi vir die laaste halfuur of so. So dis iewers tussen …
Dis wonderlik hoeveel ‘n mens kan regkry as jy jouself eers behoorlik aan ‘n doelwit toewy en weier om “Nee” vir ‘n antwoord te aanvaar. En nog beter wanneer die probleem wat jou die moedeloosste maak, deur ‘n burokratiese pyn-in-die-gat …
Om baie te lees, is nie altyd ‘n goeie ding nie. Want dan kry mens idees… en idees is gevaarlik! Jare gelede, as deel van ‘n kursus in Engels, moes ek ‘n module voltooi oor die konsep van “Intertekstualiteit.” Die …
Ek het drie dae laas koffie gedrink. Nie omdat ek nie koffie het nie, maar omdat ek nie melk het nie! Koffie sonder suiker is heel OK, maar ek kon nog nooit swart koffie in my lyf kry nie. So… …
You are never too old to set a new goal or to dream a new dream. C.S. Lewis Dis interessant hoe drome deur die loop van ‘n mens se lewe verander. As dogtertjie, wou ek ‘n grimeerkunstenaar word. Ek het …
Om ‘n aangenome kind te wees, het sy voordele. Ek weet ek is grootgemaak deur ouers wat uitgesien het na my koms, en wat my beplan het en wat baie lief is vir my. Hulle is my ma en my …
Volgens die mense wat weet, moet ‘n mens ‘n prentjie in jou kop en ‘n lysie op papier hê voor jy ‘n boot koop. Dit help glo dat jy nie geld uitgee op ‘n boot wat nie aan jou vereistes …