Om te swot in 2026 – goeie nuus en gemiddelde nuus
Voor ek formeel met dié artikel begin: Ja, Retro, ek gáán swot! Dis goed om papiere te hê vir goed wat ek al meer as 30 jaar lank al weet! Papiere lyk deftig! En my CV lyk eina daarsonder! Deel …
Voor ek formeel met dié artikel begin: Ja, Retro, ek gáán swot! Dis goed om papiere te hê vir goed wat ek al meer as 30 jaar lank al weet! Papiere lyk deftig! En my CV lyk eina daarsonder! Deel …
Om my Koingnaas-eiendom te koop, was ‘n groot stap in die rigting van my mal droom. Om die waarheid te sê, kan ek dit beskou as ‘n hele been van die olifant wat nou klaar verorber is. Die vraag is …
Die besluit is geneem. Na baie dink en bid het ek somme gemaak en uitgewerk hoe ek ‘n erf naby die see kan bekostig sonder dat dit my ‘n jong fortuintjie uit die sak jaag. Ek het einde Augustus die …
Permaculture is sedition. It’s a peaceful sedition, but it’s sedition nonetheless. – David Holmgren Vandag gaan ek verder met die beginsels van Permakultuur, volgens David Holmgren se leerstellings. Nou dat die spanning van huis koop so te sê agter die …
Ná maande se gesukkel, het ek uiteindelik ‘n ordentlike rekenaaropset – liggewig, hoogs draagbaar en … weird! Die boksie pas maklik op ‘n slaaibordjie, maar met genoeg dinkkrag om ‘n groot verskil te maak. En ek het sommer ‘n nuwe …
Ek bevind myself deesdae in daardie stilte voor die chaos. Dis ‘n hiperproduktiewe stilte, maar meer agtergrondwerk en voorbereiding as enigiets anders. Aan die begin het dit my frustreer, maar nou dat die verskillende legkaartstukke in hulle plekke is, lyk …
Ek het verlede Vrydag my foon opgegradeer, met die ekstra bonus van ‘n tablet daarby! Die foon is een van daai wonders wat nog net moet kan koffie maak en kinders bad voor hy kan trou – so ‘n platinum-grou …
Ek het vandag gekies om positief te wees. Dis moontlik, met bietjie moeite en insig. Jare gelede was ek by ‘n seminaar waar die spreker gesê het as ‘n mens ‘n doelwit het om te bereik, moet jy jou nie …
Ek kon nooit verstaan waaroor die hele “mindfulness” ding nou eintlik gaan nie, ten spyte van die media-bohaai. Wat dit egter vir my duidelik gemaak het, was – interessant genoeg – ‘n aweregse Netflix-reeks wat ek meestal moes léés, want …
Ek moet my mense beter kies. Nee, nie omdat hulle goor, nare, onnosel mense is nie. Inteendeel. Die mense in my lewe is meestal baie gaaf en skerp. Maar omdat hulle skerp is, vra hulle vrae. En omdat hulle vrae …