Dis ‘n kwessie van Talente
Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat ‘n talent ‘n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van ‘n jaar se salaris vir ‘n …
Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat ‘n talent ‘n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van ‘n jaar se salaris vir ‘n …
Rather than stating, “I can’t afford it,” rich dad would ask, “How can I afford it?“ “One lets you off the hook, and the other forces you to think,” Kiyosaki writes. “By automatically saying the words ‘I can’t afford it,’ your brain stops working. …
Om my Koingnaas-eiendom te koop, was ‘n groot stap in die rigting van my mal droom. Om die waarheid te sê, kan ek dit beskou as ‘n hele been van die olifant wat nou klaar verorber is. Die vraag is …
Dis die goedkoopste eiendom wat ek nóg verkoop het, maar dit was die meeste moeite! – Maureen, Eiendomsagent Ek gaan nie met haar stry nie. Om die verkoper se handtekening formeel op ‘n stuk papier te kry, en dit ingeskandeer …
Ná maande se gesukkel, het ek uiteindelik ‘n ordentlike rekenaaropset – liggewig, hoogs draagbaar en … weird! Die boksie pas maklik op ‘n slaaibordjie, maar met genoeg dinkkrag om ‘n groot verskil te maak. En ek het sommer ‘n nuwe …
Kyk, ek kan van baie dinge beskuldig word, maar om ‘n huisvrou te wees is nie een van hulle nie. Daar is ander goed wat ek eerder wil doen, en daardie goed gebeur gewoonlik eerste! Dis hoekom ek iemand betaal …
Ek het vandag gekies om positief te wees. Dis moontlik, met bietjie moeite en insig. Jare gelede was ek by ‘n seminaar waar die spreker gesê het as ‘n mens ‘n doelwit het om te bereik, moet jy jou nie …
Ek moet my mense beter kies. Nee, nie omdat hulle goor, nare, onnosel mense is nie. Inteendeel. Die mense in my lewe is meestal baie gaaf en skerp. Maar omdat hulle skerp is, vra hulle vrae. En omdat hulle vrae …
Dit het lank geneem vir my om op ‘n boot tipe/ontwerp te besluit. Aan die begin het ek geglo ek wil nie met seile, takelwerk en knope sukkel nie, en dat ‘n motorjag die enigste uitweg vir my is. My …
Toe ek begin dink het daaraan om ‘n boot te kry en doodeenvoudig net weg te vaar, was my hoofgedagte om ‘n plan te koop, ‘n werkspasie te huur en die boot self te bou. Dit sou vir my die …