Oppas vir wat in jou emmerskoplys staan!
Ek het jare gelede ‘n seminar bygewoon waar die een spreker gepraat het oor emmerskoplysies, en hoe ‘n mens baie spesifiek moet wees oor wat daarin staan, omdat daardie drome soms op vreemde maniere waar word. Toe ek vanaand my …