Permakultuurbeginsels: Neem waar en neem deel
Ek het ‘n ruk gelede ‘n bydrae gepubliseer oor die etiek van Permakultuur. Vandag wil ek begin met die beginsels waarvolgens Permakultuur toegepas word. Daar is twaalf beginsels. Hulle is nie rigiede wette nie, maar eerder riglyne wat verder strek …