Dis ‘n kwessie van Talente
Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat ‘n talent ‘n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van ‘n jaar se salaris vir ‘n …
Ek dink ons ken almal die gelykenis van die Talente, in Mattheus 25. Maar wat mense nie vandag weet nie, is dat ‘n talent ‘n massiewe groot silwer muntstuk was, met die waarde van ‘n jaar se salaris vir ‘n …
Hierdie beginsel hang nou saam met beginsel 2, die een van om op te vang en te behou, maar dit strek wyer as bloot die opgaar van water en elektrisiteit. Hierdie beginsel behels ‘n bestekopname van al die natuurlike hulpbronne …
Daar is soveel anekdotes oor mense wat vir ‘n tydperk lank net van die Net af verdwyn, en dan terugkeer met nuwe vaardighede en ingesteldhede. Ek is nie een van hulle nie – ek raak net besig en ek vergeet …
Ek het die 7de verjaar. Nege en veertig jaar oud. DV vyftig jaar oud volgende jaar. Ek was nog nooit gepla oor my ouderdom nie, maar om ‘n halfeeu oud te word, is iets om te vier. En vier gaan …
Dis beter om te weet – al is dit nie noodwendig goeie nuus nie – as om te wonder. Ek het gistermiddag nét uit die kar uit geklim, toe my selfoon lui. My dokter, met die uitslag van ‘n reeks …
Eenvoudig gestel: moenie bang wees om veranderings te maak as iets nie werk nie. Wat dit behels is om voortdurend jou oog op jou tuin te hou en om nie bang te wees om ‘n plant wat voortdurend sukkel te …
“Let food be thy medicine and medicine be thy food” – Hippocrates Van Niekerk ly aan Gout! Net een toon. Vrek seer. Met muti wat my moontlik naar kan maak. Grrr… En dis die drama. En dis verby. (Handtekeninge later!) …
Rather than stating, “I can’t afford it,” rich dad would ask, “How can I afford it?“ “One lets you off the hook, and the other forces you to think,” Kiyosaki writes. “By automatically saying the words ‘I can’t afford it,’ your brain stops working. …
Om my Koingnaas-eiendom te koop, was ‘n groot stap in die rigting van my mal droom. Om die waarheid te sê, kan ek dit beskou as ‘n hele been van die olifant wat nou klaar verorber is. Die vraag is …
Dis die goedkoopste eiendom wat ek nóg verkoop het, maar dit was die meeste moeite! – Maureen, Eiendomsagent Ek gaan nie met haar stry nie. Om die verkoper se handtekening formeel op ‘n stuk papier te kry, en dit ingeskandeer …