‘n Kinkel in die storielyn
John Lennon het destyds gesê dat dinge in die lewe met ‘n mens gebeur wanneer jy ander planne het. Ek verstaan dit nou, na amper vyftig jaar. Die boot waarna ek aanvanklik gekyk het, is nie seevaardig nie. Dis hoogstens …
John Lennon het destyds gesê dat dinge in die lewe met ‘n mens gebeur wanneer jy ander planne het. Ek verstaan dit nou, na amper vyftig jaar. Die boot waarna ek aanvanklik gekyk het, is nie seevaardig nie. Dis hoogstens …
Kom, dink saam… Soos ek al telkemale vir almal wat my ken gesê het, is ek redelik moeg vir my huidige werk. Ja, Ma, ek IS dankbaar. Ek kry ‘n orraait salaris vir wat ek doen, en daar is baie …
Wens ek verlede week iemand op die bakkiesblad geluk met sy verjaardag, net om ‘n boodskap van sy skoonma af te kry dat hy oorlede is! Riek sou 50 gewees het dié jaar, en al was hy ‘n urk met …
Vandag is een van daai dae wat ek wil-wil mismoedig raak oor ons armsalige Rand met sy powere koopkrag op die wêreldmark. Ek het ingeteken op ‘n webblad waarop bote van alle soorte en groottes te koop aangebied word. Ek …
Net so vinnig as wat dit begin het, het my boerderygedagte geëindig. My swart vingers het die oorhand gekry, en elke liewe een van my saailinge het gesneuwel. Die vraag is nou: gaan ek oorbegin met ‘n hele nuwe plantery, …
Om pad te gee en iewers anders oor te begin, het nog altyd vir my na ‘n lafaard se uitweg gelyk. ‘n Mens moet mos ruggraat toon en jou probleme van aangesig tot aangesig hanteer en uitsorteer, nie waar nie? …
Soos ek al vantevore geskryf het, is Permakultuur ontwikkel rondom sekere reëls en beginsels wat universeel toegepas kan word. Vandag gaan ek meer konsentreer op die drie etiese reëls. Hulle is: Bill Mollison se bydrae tot Permakultuur het juis ontstaan …
Wel, nie altyd nie! Ek het in Oktober met groot fanfare en bravade ‘n hidroponiese tuintjie in my sitkamer aangelê, groeilig en al! My stiefpa, Tony, en ek het die hele oggend gewerk om ‘n tafeltjie en ‘n traliewerk aanmekaar …
Dit was min of meer my eerste reaksie toe ek van permakultuur gehoor het, so jy hoef nie alleen te voel nie. Ek het een aand vir ‘n kennis vertel dat ek nogal baie belangstel in wat die Amerikaners “homesteading” …