En so draai die wiel
Toe ek begin dink het daaraan om ‘n boot te kry en doodeenvoudig net weg te vaar, was my hoofgedagte om ‘n plan te koop, ‘n werkspasie te huur en die boot self te bou. Dit sou vir my die …
Toe ek begin dink het daaraan om ‘n boot te kry en doodeenvoudig net weg te vaar, was my hoofgedagte om ‘n plan te koop, ‘n werkspasie te huur en die boot self te bou. Dit sou vir my die …
Daar prut op die oomblik ‘n pot sop op my stoof. Dit het al die regte bestanddele in vir Borshch… maar Van Niekerk het ‘n klomp gemengde Italiaanse kruie ingegooi vir die laaste halfuur of so. So dis iewers tussen …
Dis wonderlik hoeveel ‘n mens kan regkry as jy jouself eers behoorlik aan ‘n doelwit toewy en weier om “Nee” vir ‘n antwoord te aanvaar. En nog beter wanneer die probleem wat jou die moedeloosste maak, deur ‘n burokratiese pyn-in-die-gat …
Om baie te lees, is nie altyd ‘n goeie ding nie. Want dan kry mens idees… en idees is gevaarlik! Jare gelede, as deel van ‘n kursus in Engels, moes ek ‘n module voltooi oor die konsep van “Intertekstualiteit.” Die …
Ek het drie dae laas koffie gedrink. Nie omdat ek nie koffie het nie, maar omdat ek nie melk het nie! Koffie sonder suiker is heel OK, maar ek kon nog nooit swart koffie in my lyf kry nie. So… …
John Lennon het destyds gesê dat dinge in die lewe met ‘n mens gebeur wanneer jy ander planne het. Ek verstaan dit nou, na amper vyftig jaar. Die boot waarna ek aanvanklik gekyk het, is nie seevaardig nie. Dis hoogstens …